Digitale Bibliotheek
Sluiten Bladeren door artikelen uit een tijdschrift
 
<< vorige   
     Tijdschrift beschrijving
       Alle jaargangen van het bijbehorende tijdschrift
         Alle afleveringen van het bijbehorende jaargang
           Alle artikelen van de bijbehorende aflevering
                                       Details van artikel 10 van 10 gevonden artikelen
 
 
 
 
 
Titel:
Auteur:
Verschenen in: African studies
Paginering: Jaargang 12 (1953) nr. 1 pagina's 22-25
Jaar: 1953-03
Inhoud: Doke en Vilikazi se Zoeloe-Engelse Woordebock, 'n baie waardevolle standaardwerk, vereis egter her-siening ten opsigte van die etimologie van sommige woorde wat uit Engels of Afrikaans stam. I(li)hhashi, byvoorbeeld, is nie af te lei uit Engels: horse nie (algemeen aanvaar sedert Dohne dit voorgestel het), aan-gesien die woord reeds voorkom in Von Winckelmann se beskrywinge van sy reise in die oostelike Kaap-provinsie in 1788-9. Von Winckelmann se dal shape en perde vir die Bantoe onbekende begrippe was voor hulle aanraking met die Hottentotte. Aangesien Engelse invloed eers na kierdie datum met die koms van die Sendelinge aangeneem moet word, moet 'n ander afleiding van hierdie wooorde in die Ngoenie-groep gesoek word. In 'n minder bekende (of tot dusver onbekende) bydrae van dr. H. Lichlenstein, wat in 1808 uitgegee is (wat 'n herdruk verdien en wat deur die skrywer hiervan in die Britse Museum gefotokopieer is), word 'n goeie relaas gegee van die eerste ontmoetitig van Bantoe en Hottentotte, en die taalkundige invloed word verduidelik. Die Hottentotse woord vir perd is has (vr.) en hab (ml.); vir skaap, gus en gub. Hierdie woord vir perd word in die leksikologiese lyste van Dapper, Ten Rhyne en ander in die tweede helfte van die 17de eeu aangetref. Die skrywer hiervan meen dat die oorsprong van i(li)hhashi en i(li)gufa in hierdie Hottentotse tooorde gesoek moet word, soos Appleyard, Bleek e.a. trouens voorgestel het.
Uitgever: Routledge
Bronbestand: Elektronische Wetenschappelijke Tijdschriften
 
 

                             Details van artikel 10 van 10 gevonden artikelen
 
<< vorige   
 
 Koninklijke Bibliotheek - Nationale Bibliotheek van Nederland